song lyrics / Ge Korsten / Glo In Die Lewe lyrics  | FRen Français

Glo In Die Lewe lyrics

Performer Ge Korsten

Glo In Die Lewe song lyrics by Ge Korsten official

Glo In Die Lewe is a song in Afrikaans

Ek kyk in jou strallende oë
Daar sien ek jy voel net soos ek
Ek hou jou in my arms, ek vind by jou geluk
Jy gee my vertroue terug

Ek glo in hierdie lewe
Getrouheid in die liefde
Ek glo in hierdie lewe
Met jou sonder sorge

Jy gee vervalling, 'n toekoms wat bly
Glo my jy’s alles vir my

Ek glo in hierdie lewe
Getrouheid in die liefde
Ek glo in hierdie lewe
In liefde met jou

Uit daardie blik straal jou liefde
Teerheid en ware gevoel
Gee my jou hand ons vind ‘n hegte band
Jy wys my die pad na geluk

Ek glo in hierdie lewe
Getrouheid in die liefde
Ek glo in hierdie lewe
Met jou sonder sorge

Jy gee vervalling, 'n toekoms wat bly
Glo my jy’s alles vir my

Ek glo in hierdie lewe
Getrouheid in die liefde
Ek glo in hierdie lewe
In liefde met jou

Ek glo in hierdie lewe
Getrouheid in die liefde
Ek glo in hierdie lewe
Met jou sonder sorge

Jy gee vervalling, 'n toekoms wat bly
Glo my jy’s alles vir my

Ek glo in hierdie lewe
Getrouheid in die liefde
Ek glo in hierdie lewe
Ja liefde met jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Glo In Die Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid