song lyrics / Ge Korsten / Hier Is 'n Mens lyrics  | FRen Français

Hier Is 'n Mens lyrics

Performer Ge Korsten

Hier Is 'n Mens song lyrics by Ge Korsten official

Hier Is 'n Mens is a song in Afrikaans

Ken jy nie my naam nie, waarom ken jy my dan nie
Kan jy nie onthou nie, vir jou vergeet ek nie

Hier is 'n mens ek het berou, gee my jou hand ek soek na jou
Hier is 'n mens ek is alleen, waarom nog wag (Waarom nog wag)
Maak oop jou hart

Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Hier is 'n mens, ek wil nie wag

Ken jy nie my sorge, al die sorge wat ek dra
Gee my jou vertroue
Gee my wat ek vra

Hier is 'n mens ek het berou, gee my jou hand ek soek na jou
Hier is 'n mens ek is alleen, waarom nog wag
Maak oop jou hart

Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Hier is 'n mens, ek wil nie wag

Kan jy dan nie voel nie as ek jou wil vind
Waarom maar nie toe gee, want die liefde is mos blind

Hier is 'n mens ek het berou, gee my jou hand ek soek na jou
Hier is 'n mens ek is alleen, waarom nog wag
Maak oop jou hart

Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Hier is 'n mens, ek wil nie wag

Hier is 'n mens (Hier is 'n mens)
Hier is 'n mens (Hier is 'n mens)
Maak oop jou hart, ek wil nie wag

Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Maak oop jou hart (Hier is 'n mens)
Hier is 'n mens, ek wil nie wag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hier Is 'n Mens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid