song lyrics / Ge Korsten / Dit Is Geen Geheim lyrics  | FRen Français

Dit Is Geen Geheim lyrics

Performers Ge KorstenCarike Keuzenkamp

Dit Is Geen Geheim song lyrics by Ge Korsten official

Dit Is Geen Geheim is a song in Afrikaans

Die jare vlieg verby, het jy die regte pad gegaan?
Weet jy waar jy staan en weet jy waar jy gaan?
Miskien soek jy na iemand, een wat jou sal kan verstaan?
Waarom so mismoedig want God sal met jou gaan

Dis geen geheim nie God kan jou red
Vra Hom om vergifnis in jou gebed
Met ope arms wag Hy vir jou
Dis geen geheim nie Hy is lief vir jou

(Waarom is daar nog twyvel?)
(Waarom wil jy Hom vermy?)
Waarom wil jy stry?
Die tyd is nou verby

(Maak oop jou hart en laat Hom in)
(Dan voel jy nooit alleen)
Ja gee jou hart vir Jesus
Die Here sal jou seën

Dis geen geheim nie God kan jou red
Vra Hom om vergifnis in jou gebed
Met ope arms wag Hy vir jou
Dis geen geheim nie Hy is lief vir jou
Dis geen geheim nie Hy is lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dit Is Geen Geheim lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid