song lyrics / Ge Korsten / Verlang Jy Ook lyrics  | FRen Français

Verlang Jy Ook lyrics

Performer Ge Korsten

Verlang Jy Ook song lyrics by Ge Korsten official

Verlang Jy Ook is a song in Afrikaans

Verlang jy ook soos ek na jou?
Of het jou liefde al vervlou?
En voel jy somtyds ook ons is nog by mekaar?
En hand in hand nes ‘n liefdes paar

Verlang jy ook by my te wees?
En die verlange te genees?
Ek sal die wêreld gee gelukkig by mekaar te bly net ek en jy
Ag sê vir my verlang jy ook?

Verlang jy ook, val daar ‘n traan?
Kan jy die eensaamheid weerstaan?
Ek sal die wêreld gee om net ‘n rukkie aan jou sy te sal kan bly
Ag sê vir my verlang jy ook?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verlang Jy Ook lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol at the top of the target
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid