paroles de chanson / Ge Korsten parole / Verlang Jy Ook lyrics  | ENin English

Paroles de Verlang Jy Ook

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Verlang Jy Ook par Ge Korsten lyrics officiel

Verlang Jy Ook est une chanson en Afrikaans

Verlang jy ook soos ek na jou?
Of het jou liefde al vervlou?
En voel jy somtyds ook ons is nog by mekaar?
En hand in hand nes ‘n liefdes paar

Verlang jy ook by my te wees?
En die verlange te genees?
Ek sal die wêreld gee gelukkig by mekaar te bly net ek en jy
Ag sê vir my verlang jy ook?

Verlang jy ook, val daar ‘n traan?
Kan jy die eensaamheid weerstaan?
Ek sal die wêreld gee om net ‘n rukkie aan jou sy te sal kan bly
Ag sê vir my verlang jy ook?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Verlang Jy Ook

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid