song lyrics / Ge Korsten / Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen lyrics  | FRen Français

Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen lyrics

Performer Ge Korsten

Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen song lyrics by Ge Korsten official

Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen is a song in Afrikaans

Niemand laat sy eie kind alleen
Jy bou ‘n liefdes muurtjie om haar heen
Jy wil so graag haar jeug bewaar en haar veel verdriet bespaar
Niemand laat sy eie kind alleen

Jy wil altyd altyd by haar staan
Jy wil so graag help met haar lewensbaan
Jy gee haar als wat jy belowe, wys haar na die hulp van bowe
Jy wil altyd altyd by haar staan

Niemand laat sy eie kind alleen
Jy bou ‘n liefdes muurtjie om haar heen
Jy wil so graag haar jeug bewaar en haar veel verdriet bespaar
Niemand laat sy eie kind alleen

Wysheid wat jy deur die lewe vind
Dit moet jy oordra aan jou eie kind
Niks kan ooit haar heeltyd mis nie nooit mag sy jou liefde mis nie
Jy doen alles alles vir jou kind

Jy wil altyd altyd by haar staan
Jy wil so graag help met haar lewensbaan
Jy gee haar als wat jy belowe wys haar na die hulp van bowe
Jy wil altyd altyd by haar staan

Niemand laat sy eie kind alleen
Jy bou ‘n liefdes muurtjie om haar heen
Jy wil so graag haar jeug bewaar en haar veel verdriet bespaar
Niemand laat sy eie kind alleen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid