paroles de chanson / Ge Korsten parole / Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen lyrics  | ENin English

Paroles de Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen par Ge Korsten lyrics officiel

Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen est une chanson en Afrikaans

Niemand laat sy eie kind alleen
Jy bou ‘n liefdes muurtjie om haar heen
Jy wil so graag haar jeug bewaar en haar veel verdriet bespaar
Niemand laat sy eie kind alleen

Jy wil altyd altyd by haar staan
Jy wil so graag help met haar lewensbaan
Jy gee haar als wat jy belowe, wys haar na die hulp van bowe
Jy wil altyd altyd by haar staan

Niemand laat sy eie kind alleen
Jy bou ‘n liefdes muurtjie om haar heen
Jy wil so graag haar jeug bewaar en haar veel verdriet bespaar
Niemand laat sy eie kind alleen

Wysheid wat jy deur die lewe vind
Dit moet jy oordra aan jou eie kind
Niks kan ooit haar heeltyd mis nie nooit mag sy jou liefde mis nie
Jy doen alles alles vir jou kind

Jy wil altyd altyd by haar staan
Jy wil so graag help met haar lewensbaan
Jy gee haar als wat jy belowe wys haar na die hulp van bowe
Jy wil altyd altyd by haar staan

Niemand laat sy eie kind alleen
Jy bou ‘n liefdes muurtjie om haar heen
Jy wil so graag haar jeug bewaar en haar veel verdriet bespaar
Niemand laat sy eie kind alleen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Niemand Laat Sy Eie Kind Aleen

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole en bas du casque
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid