song lyrics / Ge Korsten / Liefling Ons Twee Word Ook Ouer lyrics  | FRen Français

Liefling Ons Twee Word Ook Ouer lyrics

Performer Ge Korsten

Liefling Ons Twee Word Ook Ouer song lyrics by Ge Korsten official

Liefling Ons Twee Word Ook Ouer is a song in Afrikaans

Liefling ons twee word ook ouer
Ons dink tog nie soveel daaraan
Die tydglas loop stadig al leër
Dit bly ook vir ons twee nie staan

Maar tog in hierdie herfsjaar
Bly die lewe wonderbaar
Ons moet in hierdie jare
Die lewe so aanvaar

Liefling ons twee word nou ouer
Daaroor sal ons twee nie kan stry
My liefde vir jou word nooit vlouer
Jy sal my liefste steeds bly

Ek sien jou voor die spieël
So na dink en staan
Ek lees in jou gedagtes
Gevoel van weemoed aan

Maar liefling wees nie treurig
Want ek voel net soos jy
Wees dankbaar vir die jare
Wat ons nog saam kan bly

Liefling ons twee word ook ouer
Daaroor sal ons twee nie kan stry
My liefde vir jou word nooit vlouer
Jy sal my liefste steeds bly

Maar tog in hierdie herfsjaar
Bly die lewe wonderbaar
Ons moet in hierdie jare
Die lewe so aanvaar

Liefling ons twee word ook ouer
Daaroor sal ons twee nooit kan stry
My liefde vir jou word nooit vlouer
Jy sal my liefste steeds bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefling Ons Twee Word Ook Ouer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid