paroles de chanson / Ge Korsten parole / Liefling Ons Twee Word Ook Ouer lyrics  | ENin English

Paroles de Liefling Ons Twee Word Ook Ouer

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Liefling Ons Twee Word Ook Ouer par Ge Korsten lyrics officiel

Liefling Ons Twee Word Ook Ouer est une chanson en Afrikaans

Liefling ons twee word ook ouer
Ons dink tog nie soveel daaraan
Die tydglas loop stadig al leër
Dit bly ook vir ons twee nie staan

Maar tog in hierdie herfsjaar
Bly die lewe wonderbaar
Ons moet in hierdie jare
Die lewe so aanvaar

Liefling ons twee word nou ouer
Daaroor sal ons twee nie kan stry
My liefde vir jou word nooit vlouer
Jy sal my liefste steeds bly

Ek sien jou voor die spieël
So na dink en staan
Ek lees in jou gedagtes
Gevoel van weemoed aan

Maar liefling wees nie treurig
Want ek voel net soos jy
Wees dankbaar vir die jare
Wat ons nog saam kan bly

Liefling ons twee word ook ouer
Daaroor sal ons twee nie kan stry
My liefde vir jou word nooit vlouer
Jy sal my liefste steeds bly

Maar tog in hierdie herfsjaar
Bly die lewe wonderbaar
Ons moet in hierdie jare
Die lewe so aanvaar

Liefling ons twee word ook ouer
Daaroor sal ons twee nooit kan stry
My liefde vir jou word nooit vlouer
Jy sal my liefste steeds bly
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Liefling Ons Twee Word Ook Ouer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du casque
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid