song lyrics / Ge Korsten / Jy's Nie Meer Alleen Nie lyrics  | FRen Français

Jy's Nie Meer Alleen Nie lyrics

Performer Ge Korsten

Jy's Nie Meer Alleen Nie song lyrics by Ge Korsten official

Jy's Nie Meer Alleen Nie is a song in Afrikaans

Ek het jou voorheen nooit gesien
Jou liefde het ek skaars verdien
Maar plotseling was my hart berus
Dat jy vir my die wêreld is

Wanneer jy liefdes bande smee
Dan moet jy meer as soene gee
Jy moet pressies weet wat jy voel
Voordat die liefdes vlam verkoel

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

Het iemand eens jou hart gebreek?
Wil jy jou nou op almal wreek?
Aanvaar die liefde wat ek bied
Of was my lewe net verniet?

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's Nie Meer Alleen Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid