paroles de chanson / Ge Korsten parole / Jy's Nie Meer Alleen Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Jy's Nie Meer Alleen Nie

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Jy's Nie Meer Alleen Nie par Ge Korsten lyrics officiel

Jy's Nie Meer Alleen Nie est une chanson en Afrikaans

Ek het jou voorheen nooit gesien
Jou liefde het ek skaars verdien
Maar plotseling was my hart berus
Dat jy vir my die wêreld is

Wanneer jy liefdes bande smee
Dan moet jy meer as soene gee
Jy moet pressies weet wat jy voel
Voordat die liefdes vlam verkoel

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

Het iemand eens jou hart gebreek?
Wil jy jou nou op almal wreek?
Aanvaar die liefde wat ek bied
Of was my lewe net verniet?

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak

Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy's Nie Meer Alleen Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du pouce en l'air
2| symbole en haut de l'appareil photo
3| symbole à gauche de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid