song lyrics / Ge Korsten / Jy's Die Hartklop Van My Lewe lyrics  | FRen Français

Jy's Die Hartklop Van My Lewe lyrics

Performer Ge Korsten

Jy's Die Hartklop Van My Lewe song lyrics by Ge Korsten official

Jy's Die Hartklop Van My Lewe is a song in Afrikaans

Die lewe het seisoene
Die hart het sy gety
Ek sien weer in jou oë
Jou liefde vir my

Ons jonkwees is in lente
Ons liefde somer son
Ons harte hou die oeste
Want die rypheit wat nog kom

Jy’s die hartklop van my lewe
Die seisoene van my hart
Wys my hoe om deur jou oë
Lente son se koers te vat

Neem my hand in herf seisoene
As die winter vure brand
Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart

‘n Dag by jou is lente
Die nag 'n kaggelvuur
Een oomblik sonder jou word
‘n Verlate weg gooi uur

In die somer van ons saam wees
In die winter van ons rou
By my in elke hartklop
Elke lang nag van onthou

Jy’s die hartklop van my lewe
Die seisoene van my hart
Wys my hoe om in jou oë
Lente son se koers te vaar

Neem my hand in herf seisoene
As die winter vure brand
Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart

Bly hier by my
Deur die lewe
Jy’s my vrede
Bly by my

Vat my hand in herf seisoene
As die winter vure brand
Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart

Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's Die Hartklop Van My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid