paroles de chanson / Ge Korsten parole / Jy's Die Hartklop Van My Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Jy's Die Hartklop Van My Lewe

Interprète Ge Korsten

Paroles de la chanson Jy's Die Hartklop Van My Lewe par Ge Korsten lyrics officiel

Jy's Die Hartklop Van My Lewe est une chanson en Afrikaans

Die lewe het seisoene
Die hart het sy gety
Ek sien weer in jou oë
Jou liefde vir my

Ons jonkwees is in lente
Ons liefde somer son
Ons harte hou die oeste
Want die rypheit wat nog kom

Jy’s die hartklop van my lewe
Die seisoene van my hart
Wys my hoe om deur jou oë
Lente son se koers te vat

Neem my hand in herf seisoene
As die winter vure brand
Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart

‘n Dag by jou is lente
Die nag 'n kaggelvuur
Een oomblik sonder jou word
‘n Verlate weg gooi uur

In die somer van ons saam wees
In die winter van ons rou
By my in elke hartklop
Elke lang nag van onthou

Jy’s die hartklop van my lewe
Die seisoene van my hart
Wys my hoe om in jou oë
Lente son se koers te vaar

Neem my hand in herf seisoene
As die winter vure brand
Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart

Bly hier by my
Deur die lewe
Jy’s my vrede
Bly by my

Vat my hand in herf seisoene
As die winter vure brand
Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart

Bly by my as deur die jare
Ek nie vashou aan jou hart
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy's Die Hartklop Van My Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole en haut de l'appareil photo
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid