song lyrics / Retief Burger / U's My Vader lyrics  | FRen Français

U's My Vader lyrics

Performer Retief Burger

U's My Vader song lyrics by Retief Burger official

U's My Vader is a song in Afrikaans

Ek soek na U
Ek roep na U
Ek wil U ken
U’s my Vader, U’s my Heer

Ek wag op U
Ek ken U Naam
Ek wil U loof
U’s my Vader, U’s my Heer

En ek kom sit by U voete
En ek kom lê in U arms
Ek hou U vas met als in my
Want U’s die Een wat verstaan
Ja U’s die Een wat verstaan

Ek soek na U
Ek roep na U
Ek wil U ken
U’s my Vader, U’s my Heer

En ek wag op U
En ek ken U Naam
Ek wil U loof
U’s my vader, U’s my Heer

En ek kom sit by U voete
En ek kom lê in U arms
Ek hou U vas met als in my
Want U’s die Een wat verstaan
Ja U’s die Een wat verstaan

En ek kom sit by U voete
En ek kom lê in U arms
Ek hou U vas met als in my
Want U’s die Een wat verstaan
Ja U’s die Een wat verstaan
U’s die Een wat verstaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U's My Vader lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid