song lyrics / Retief Burger / U is Naby lyrics  | FRen Français

U is Naby lyrics

Performer Retief Burger

U is Naby song lyrics by Retief Burger official

U is Naby is a song in Afrikaans

Waar is U o God
In die winter van my hart?
Waar is U o God
In die koue van my nag?
Waar is U?

Wie is U o God
So ver daar bo die blou?
Wie is U o God
So naby aan my nou?

My hart verlang na U
My hart verlang na U

U is naby
U is by my
As ek soek is U die skuilplek, U is daar

Ek is veilig
In die arms
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds
Daar was vir my

Wie is U o God
So ver daar bo die blou?
Wie is U o God
So naby aan my nou?

My hart verlang na U
My hart verlang na U

U is naby
U is by my
As ek soek is U die skuilplek, U is daar

Ek is veilig
In die arms
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds
Daar was vir my

U is hier in die vuur
In die storms en die stilte
U is hier teen die muur
Skryf U hart 'n openbaring

U is hier in die vuur
In die storms en in die stilte
U is hier teen die muur
Skryf U hart 'n openbaring

U is naby
U is by my
As ek soek is U die skuilplek, U is daar

Ek is veilig
In die arms
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds (U is)

U is naby
U is by my
As ek soek is U die skuilplek, U is daar (U is)

Ek is veilig
In die arms
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds
Daar was vir my

Ja U is o God
In die winter van my hart
Ja U is o God
In die koue van my nag

Ja U is
U is
Ja U is
U is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U is Naby lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the clock
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid