song lyrics / Retief Burger / U Is Ons Alles lyrics  | FRen Français

U Is Ons Alles lyrics

Performer Retief Burger

U Is Ons Alles song lyrics by Retief Burger official

U Is Ons Alles is a song in Afrikaans

U naam op ons lippe
U vuur in ons harte
Jesus U is ons alles

Die kruis ons oorwinning
U krag ons vervulling
Jesus U is ons alles

Lig op julle poorte
Eeue-oue deure
Die Koning is hier, die Koning is hier

Aan die hemel Heer al die lof en eer
U alleen is waardig
U alleen is waarlik Heer

Oor die aarde wyd roep ons almal uit
Jesus ons sal lewe
Om net U te verheerlik Heer

U woord is ons wapen
Ons lig en ons baken
Jesus U is ons alles

U eer is ons strewe
Dis waarvoor ons lewe
Jesus U is ons alles

Lig op julle poorte
Eeue-oue deure
Die Koning is hier, die Koning is hier

Aan die hemel Heer al die lof en eer
U alleen is waardig
U alleen is waarlik Heer

Oor die aarde wyd roep ons almal uit
Jesus ons sal lewe
Om net U te verheerlik Heer

Aan die hemel Heer al die lof en eer
U alleen is waardig
U alleen is waarlik Heer

Oor die aarde wyd roep ons almal uit
Jesus ons sal lewe
Om net U te verheerlik Heer

Aan die hemel Heer al die lof en eer
U alleen is waardig
U alleen is waarlik Heer

Oor die aarde wyd roep ons almal uit
Jesus ons sal lewe
Om net U te verheerlik Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Is Ons Alles lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid