song lyrics / Retief Burger / U Het Oorwin lyrics  | FRen Français

U Het Oorwin lyrics

Performer Retief Burger

U Het Oorwin song lyrics by Retief Burger official

U Het Oorwin is a song in Afrikaans

Kom loof Hom, o alles wat asem het
Kom prys Hom dié Een wat oorwin en red
Bring Hom die eer
Ons Redder en Heer

Sy woord is die waarheid wat tyd deurstaan
Sy lig lei waar liefde en vrede gaan
Bring Hom die eer
Ons Redder en Heer

Oooo, ons verheerlik nou U naam
Oooo, sing nou saam

Waardig is die Lam
Waardig is die Lam
Daar is geen naam
Mooier as U naam

Heilig is U naam
Heilig is U naam
Ons sal bly sing
U het
U het oorwin

Kom juig in die hoop wat ons Koning bring
Besing nou Sy naam, Hy het reeds oorwin
Bring Hom die eer
Ons Redder en Heer

Oooo, ons verheerlik nou U naam
Oooo, sing nou saam

Waardig is die Lam
Waardig is die Lam
Daar is geen naam
Mooier as U naam

Heilig is U naam
Heilig is U naam
Ons sal bly sing
U het
U het oorwin

Want U is groot
En U is goed
En deur U bloed is daar genade
Vir elke hart
En almal wat tot U nader

U is groot
U is goed
En deur U bloed is daar genade
En het ons alreeds oorwin

Waardig is die Lam
Waardig is die Lam
Daar is geen naam
Mooier as U naam

Heilig is U naam
Heilig is U naam
Ons sal bly sing
U het
U het oorwin

U het oorwin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Het Oorwin lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol at the top of the house
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid