song lyrics / Retief Burger / Sing lyrics  | FRen Français

Sing lyrics

Performer Retief Burger

Sing song lyrics by Retief Burger official

Sing is a song in Afrikaans

Kom  en loof die Heer
Bring  jou lof en meer
Daar is geen ander wat Hom so verwonder
Loof  die Heer

Hoor  die waters druis
Die bome en berge prys
Die  Here almagtig heerser vir ewig
Loof die Heer

Kom laat ons sing in  die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing en loof die Heer

Oor die aarde heen
Juig ons oor die Een
Wat mense verander en red uit hul sonde
Loof die Heer

Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing

Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing en loof die Heer

Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here

Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here

Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing

Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing

Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing en loof die Heer
En loof die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sing lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the top of the eye
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid