song lyrics / Retief Burger / Sekelmaan (Simfonie) lyrics  | FRen Français

Sekelmaan (Simfonie) lyrics

Performer Retief Burger

Sekelmaan (Simfonie) song lyrics by Retief Burger official

Sekelmaan (Simfonie) is a song in Afrikaans

Vanaand se sekelmaan is net vir jou
Mag hy dans tot in jou hart
En sy arms om jou vou

Want as hy kon praat sou hy eenvoudig sê
Hoe diep My liefde hier binne
Vir jou lê

En mensekind Ek weet jou hart is broos
Want die twyfel trek jou skeef
En jy’s leeg en moedeloos

Maar as jy My oë vir ’n oomblik sou kon leen
Sou jy ’n bruid sien
In wit gekleë

En weet jy
Wie dit is?
Kan jou aardse siel begryp
Na wie Ek verlang?

Dit is jy
My bruid in ewigheid
Een kyk van jou oë
En die hout se pyn verdwyn

Dit is jy
Geliefde van My sy
Ek is hier
Hier by jou, in jou, om jou
Net lief te hê

En al sou jy ook die deur in My gesig toeslaan
En die leuens bly glo
Dat Ek net nie bestaan

Sal Ek nogsteeds My liefde vir jou kom wys
’n Gebreekte lyf wat hang
Aan ’n kruis

En weet jy
Wie jy is?
Kan jou aardse siel begryp
Na wie Ek verlang?

Dit is jy
My bruid in ewigheid
Een kyk van jou oë
En die hout se pyn verdwyn

Dit is jy
Geliefde van My sy
Ek is hier
Hier by jou, in jou, om jou

Dit is jy
My bruid in ewigheid
Een kyk van jou oë
En die hout se pyn verdwyn

Dit is jy
Geliefde van My sy
Ek is hier
Hier by jou, in jou, om jou
Ek is hier
Hier by jou, in jou, om jou
Net lief te hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sekelmaan (Simfonie) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid