song lyrics / Retief Burger / Nogtans lyrics  | FRen Français

Nogtans lyrics

Performer Retief Burger

Nogtans song lyrics by Retief Burger official

Nogtans is a song in Afrikaans

Al sou die wêreld om my tuimel
En die lewe vir my net een te veel raak
Al sou my hart in tien-duisend stukkies om my lê
En alleenheid nie eers my vriend wil wees nie

Nogtans sal ek in my Here jubel
Sal ek juig in God my Redder
Selfs in my donkerste nag as die antwoorde my ontwyk
Sal ek juig
Sal ek buig

Al sou my drome ook in skerwe lê
En die woestyn sou my hart se klop bly kraak
Al sou my pyn en seer verstik in al my vrae
En ek glad nie meer die hoop in my wil dra nie

Nogtans sal ek in my Here jubel
Sal ek juig in God my Redder
Selfs in my donkerste nag as die antwoorde my ontwyk
Sal ek juig
Sal ek buig

U maak my voete soos ′n ribbok
En U laat my op hoër plekke veilig staan
U neem my klaaglied en skep 'n loflied wat sal klink tot U eer
Tot U eer

En nogtans sal ek in my Here jubel
En sal ek juig, sal ek juig in God my Redder
Selfs in my donkerste nag as die antwoorde my ontwyk
Sal ek juig
Sal ek buig

Heilig is die Here my God
Heilig is die Here my God
Heilig is die Here my God

My God
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nogtans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the right of the star
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid