song lyrics / Retief Burger / Majesteit lyrics  | FRen Français

Majesteit lyrics

Performer Retief Burger

Majesteit song lyrics by Retief Burger official

Majesteit is a song in Afrikaans

Ons Koning vir ewig
U het die Naam bo elke naam
U Grootheid en Glorie
Soos dagbreek wat skyn so helder en rein

Laat die heelal sing
Laat die aarde al die lof bring
Laat die mense juig
En saam getuig

Majesteit U staan alleen
Word verhoog en word vereer, Hemel Koning
Ere Koning

Ons Koning vir ewig
Tydlose Heer, wie sal U kan keer?
U Almag en sterkte
Troon oor ons uit met U heerlikheid

Laat die heelal sing
Laat die aarde al die lof bring
Laat die mense juig
En saam getuig

Majesteit U staan alleen
Word verhoog en word vereer, Hemel Koning
Ere Koning

Majesteit voor U alleen
Sal almal buig, sal almal weet U is Koning
Ewig Koning

Berge buig, riviere juig
Die skepping roep tot harte buig
Wie is daar soos U?

En elke nasie, elke volk
Laat U Koninkryk hier kom
Laat U wil geskied

Berge buig, riviere juig
Die skepping roep tot harte buig
Wie is daar soos U?

En elke nasie, elke volk
Laat U Koninkryk hier kom
Laat U wil geskied

Majesteit U staan alleen
Word verhoog en word vereer, Hemel Koning
Ere Koning

Majesteit voor U alleen
Sal almal buig, sal almal weet U is Koning
Ewig Koning

(Hallelujah, Majesteit)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Majesteit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the right of the heart
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid