song lyrics / Retief Burger / Laat die Hele Aarde Juig lyrics  | FRen Français

Laat die Hele Aarde Juig lyrics

Performer Retief Burger

Laat die Hele Aarde Juig song lyrics by Retief Burger official

Laat die Hele Aarde Juig is a song in Afrikaans

Jesus, U alleen is Waardig
Aan U alleen kom toe al die eer, al die krag, al die Majesteit
Jesus, U alleen is Heilig
Aan U alleen kom toe al die lof, al die mag, al die heerlikheid

Daar is geen ander naam as Jesus
Daar is geen mooier naam as Jesus

Laat die hele aarde juig want die Redder van die wêreld het gekom
Hoog verhewig, hoog bo als staan die Koning van die heelal wat weer terug gaan kom
Elke nasie, elke volk
Jou redding is hier

Deur die hele skepping
Klink die hoogste ere
Naam bo alle name
U alleen is Here

Laat die (hele) aarde juig want die Redder van die wêreld het gekom (Jesus, Jesus)
Hoog verhewig, hoog bo als staan die Koning van die heelal wat weer terug gaan kom
Elke nasie, elke volk
Elke nasie, elke volk
Jou redding is hier
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat die Hele Aarde Juig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the top of the house
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid