song lyrics / Retief Burger / Laat Die Lof lyrics  | FRen Français

Laat Die Lof lyrics

Performer Retief Burger

Laat Die Lof song lyrics by Retief Burger official

Laat Die Lof is a song in Afrikaans

Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar

Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar

Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar

Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar

Laat die lof oor onse lippe loop
Jesus bloed het ons vrygekoop, o ho, o ho

Laat die lof oor ons lippe skree
Jesus het getriomfeer, o ho, o ho

Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar

Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar

Laat die lof oor onse lippe loop
Jesus bloed het ons vrygekoop, o ho, o ho

Laat die lof oor ons lippe skree
Jesus het getriomfeer, o ho, o ho

Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar

Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar

Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar

Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar

Jesus
Die Oorwinnaar

Jesus
Die Oorwinnaar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat Die Lof lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid