song lyrics / Retief Burger / Hoe Wonderbaar lyrics  | FRen Français

Hoe Wonderbaar lyrics

Performer Retief Burger

Hoe Wonderbaar song lyrics by Retief Burger official

Hoe Wonderbaar is a song in Afrikaans

Wyer as die vlaktes van die Groot Karoo
Hoër as die sterre in die hemel bo
Dieper as die waters van die oseaan
So is U liefde vir alles wat bestaan

Hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is

Mooier as die blomme na die lente reën
Ryker as die weelde wat ons kan begeer
Groter as die kosmos wat ons so bekoor
So is die liefde wat die Skepper ons laat hoor

Hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is

En hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is

Hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is (Hoe wonder)

Hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is
U is
U Liefde
U is

Hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoe Wonderbaar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol to the left of the house
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid