song lyrics / Retief Burger / Hoe Groot Is U Liefde lyrics  | FRen Français

Hoe Groot Is U Liefde lyrics

Performer Retief Burger

Hoe Groot Is U Liefde song lyrics by Retief Burger official

Hoe Groot Is U Liefde is a song in Afrikaans

Geen groter liefde het iemand ooit gesien nie
Geen groter liefde het die wêreld ooit geken nie
Toe die Een wat sterre met Sy woorde skep
Sy troon verlaat om die mensdom te kom red

Oh ho ho, hoe groot is U liefde
Oh ho ho, hoe groot is U liefde
Oh ho ho, hoe groot is U liefde vir ons

Geen groter liefde as God wat Sy lewe gee nie
Geen groter liefde wat oor die graf sou triomfeer nie
Toe die Een wat sondaars terug roep by die dood
Aan die kruis Sy liefde wys met arms oop

Oh ho ho, hoe groot is U liefde
Oh ho ho, hoe groot is U liefde
Oh ho ho, hoe groot is U liefde vir ons

Oh ho ho, hoe groot is U liefde
Oh ho ho, hoe groot is U liefde
Oh ho ho, hoe groot is U liefde vir ons

Groot is U liefde

Dat die Hemelheers Sy elke tree tot by die kruis sou gee
Niks is groter as hierdie liefde
Dat die Skepper God 'n mens sou word en Sy bloed vir ons sou stort
Niks is groter as hierdie liefde

Dat die Hemelheers Sy elke tree tot by die kruis sou gee
Niks is groter as hierdie liefde
Dat die Skepper God 'n mens sou word en Sy bloed vir ons sou stort
Niks is groter as hierdie liefde

Hoe groot is U liefde vir ons
Hoe groot is U liefde vir ons
Hoe groot is U liefde vir ons
Hoe groot, hoe groot, hoe groot (Ons verklaar)

Hoe groot is U liefde vir ons
Hoe groot is U liefde vir ons
Hoe groot is U liefde vir ons
Hoe groot, hoe groot, hoe groot

Hoe groot tot all wat ver is is U liefde vir ons
Vir almal wat gebroke is, almal wat verlore is (Is U liefde vir ons)
Verjaagtes vir die wêreld
Hoe groot is U liefde vir ons (Is die liefde vir ons)
Hoe groot, hoe groot, kom sing nog 'n keer, hoe groot

Hoe groot is U liefde vir ons (U liefde)
Hoe groot vir almal is U liefde vir ons
Hoe groot is U liefde vir ons
Hoe groot, hoe groot, hoe groot
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoe Groot Is U Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid