song lyrics / Retief Burger / Die Kruis Staan Steeds lyrics  | FRen Français

Die Kruis Staan Steeds lyrics

Performer Retief Burger

Die Kruis Staan Steeds song lyrics by Retief Burger official

Die Kruis Staan Steeds is a song in Afrikaans

Kom laat jul stem verrys
Kom laat ons roem in die kruis
Daar waar die Lam geslag is
Daar waar my hart gewen is

Dit is die krag van God vir my
Dit wys die hart van God vir my, vir my

Here, U kruis staan steeds deur alles
Deur al die eeue steeds die teken
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys, Jesus, Jesus

Kom laat jul stem verrys
Kom laat ons juig oor die kruis
Daar waar dit als volbring is
Daar waar ook ek begin is

Dit is die krag van God vir my
Dit wys die hart van God vir my, vir my

Here, U kruis staan steeds deur alles
Deur al die eeue steeds die teken
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys, Jesus, Jesus

Hoor die lied van die kruis
Hoor die lied vir liefde
Hoor die lied van die kruis
Hoor die lied vir liefde

Hoor die lied van die kruis
Hoor die lied vir liefde
Hoor die lied van die kruis
Hoor die lied vir liefde

Here, U kruis staan steeds deur alles
Deur al die eeue steeds die teken
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys

Here, U kruis staan steeds deur alles
Deur al die eeue steeds die teken
Van ’n Vader se liefde en Christus se offer vir ons
Dankie vir die kruis, dankie vir die prys, Jesus, Jesus
Jesus, Jesus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Kruis Staan Steeds lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the top of the house
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid