song lyrics / RAAF / Vir cltyd Ek En Jy lyrics  | FRen Français

Vir cltyd Ek En Jy lyrics

Performer RAAF

Vir cltyd Ek En Jy song lyrics by RAAF official

Vir cltyd Ek En Jy is a song in Afrikaans

Elke keer as ons gesels
Wil ek vir ewig stil bly
Dat alles wat jy sê my laat verdwaal in die hoeke van jou sinne

Dis waarop ek nou sinspeel
Ek's van my sinne beroof vir jou
Die sekondes uit strek tot die son op kom
Dis net die hier en nou wat ons lewe op som

Ek plant 'n blom vir elke maand al om die hoeke van ons huis
Ek grawe slote dat riviere ons eiland uit kan kerf
Tyd vergaan hier in ons wêreld in die hoeke van ons huis
Niemand sal my ooit kan ken soos jy
Vir altyd ek en jy

Vir altyd ek en jy

Ek het jou ontmoet
Dit was soos lente in die winter, jou lag
Twee kleindorp kinders deur die stadsligte verblind

Dis waarop ek nou sinspeel
Ek het my drome verruil daai dag
Jy wou my nooit laat huistoe gaan tot middernag
Ek moes jou groet met 'n soen en 'n laaste dans

Ek plant 'n blom vir elke maand al om die hoeke van ons huis
Ek grawe slote dat riviere ons eiland uit kan kerf
Tyd vergaan hier in ons wêreld in die hoeke van ons huis
Niemand sal my ooit kan ken soos jy
Vir altyd ek en jy

Vir altyd ek en jy

Jy lees my soos 'n boek
Terwyl jou vingers oor die blaaie voel
Om die beste dele uit te soek
Ek sien deur jou soos glas
clles aan jou binnekant
Wil ek liefhê tot die laaste dag

Dis waarop ek nou sinspeel
Ek's van my sinne beroof vir jou
Die sekondes uit strek tot die son op kom
Dis net die hier en nou wat ons lewe op som

Ons pluk die blomme uit die tuin al om die hoeke van ons huis
Ons op ons eiland,
Soos die wêreld al rondom ons weg dryf
Ons dans in stilte in die gang en in die hoeke van ons huis
Niemand sal my ooit kan ken soos jy
Vir altyd ek en jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir cltyd Ek En Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid