song lyrics / RAAF / Clles en Niks lyrics  | FRen Français

Clles en Niks lyrics

Performer RAAF

Clles en Niks song lyrics by RAAF official

Clles en Niks is a song in Afrikaans

Ons is half vol
Ons is half leeg
Gemaskerde vreugde, verwronge leed
Veldbrand redenasies, yskoue denke
Porselein sigte, grafsteen harte
Ons voel

clles en niks, ons voel
clles en niks op dieselfde tyd
Ons leef in die donkerte
Ons stook ons vure in die lig
clles en niks
clles en niks op dieselfde tyd

Ons oë is moeg, ons ore doof
Bring jou graaf ons grou fondasies vir ons hoop
Ons bou ‘n plek waar ons weer buite saam kan speel
Grensloos, seinloos waar ons alles weer kan deel
Tot dan

clles en niks, ons voel
clles en niks op dieselfde tyd
Ons leef in die donkerte
Ons stook ons vure in die lig
clles en niks
clles en niks op dieselfde tyd

Hey mens
Ek het so lanklaas met jou gepraat
Kan jy vir my laat weet waar ek kan aanklop om vir jou jammer te sê
Dat ons so lanklaas daai gevoel kon hê
Miskien moet ons gaan na 'n plek waar al die dag se dinge net weer kan verdwyn
Waar ek en jy net weer kan lê
En die sterre kan sien skyn

clles en niks
clles en niks, ons voel
clles en niks op dieselfde tyd
Ons leef in die donkerte
Stook ons vure in die lig
clles en niks
clles en niks op dieselfde tyd
Ons voel alles en niks, ons voel
clles en niks
Op dieselfde tyd
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Clles en Niks lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid