song lyrics / RAAF / Jonk en Verlore lyrics  | FRen Français

Jonk en Verlore lyrics

Performer RAAF

Jonk en Verlore song lyrics by RAAF official

Jonk en Verlore is a song in Afrikaans

Daar is gange in jou kop, ek ken dit
Elke hoek en draai het ek ontdek
Die kastele in jou hart se kamers
Is soms verlig, soms toegetrek

Ek droom van lang strande, jy droom van groot stede Ons ken mekaar se diep en duister, lag en luister Ons klein wêreld, ons rusplek

Ons bou mekaar en breek mekaar, deur al die skree net jy Toe ek jou oog gevang jare terug, was ons nog vry Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry 'n cvontuur gaan soek

Jonk en Verlore
Nes in die ou dae
Nes in die ou dae
Jonk en verlore

Daar is plekke in die wêreld waar ons was Elke stad is deel van jou Die wysies binne my kom uit soos branders Kan ons lugkastele bou

Ek droom van lang strande, jy droom van groot stede Ons ken mekaar se diep en duister, lag en luister Ons klein wêreld, ons rusplek

Ons bou mekaar en breek mekaar, deur al die skree net jy Toe ek jou oog gevang jare terug, was ons nog vry Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry 'n cvontuur gaan soek

Jonk en Verlore
Nes in die ou dae
Nes in die ou dae
Jonk en verlore

Ons bou mekaar en breek mekaar, deur al die skree net jy Toe ek jou oog gevang jare terug, was ons nog vry Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry 'n cvontuur gaan soek

Wat as ons net alles los, ons goed oppak en ry

'n cvontuur gaan soek

Jonk en Verlore
Nes in die ou dae
Nes in die ou dae
Jonk en verlore
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jonk en Verlore lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid