song lyrics / RAAF / Vrygelatenes lyrics  | FRen Français

Vrygelatenes lyrics

Performer RAAF

Vrygelatenes song lyrics by RAAF official

Vrygelatenes is a song in Afrikaans

Uit met die oud, in met die nuwe
Bring 'n vars vers, herskryf die argiewe Ons is hier soos sterre op 'n donkermaan Die verligtes sing die antwoorde die nag in

Weet jy hoe dit voel om werklik vry te wees Die klou aan die bekende hou jou terug van wat kan wees Jy moet laat gaan Jy slaap in die vuur Word wakker en stop En maak die sirkel groter

Die vrygelatenes is oogklaploos
Vrygelatenes se hand is uit vir die volgers en die voos Gryp 'n fakkel by die kantlynkinders Dromers lig die vlam, revolusie beginners

Daar was kerse en mense
Geselse sonder grense
Breek die wêreld lense
Jy en al jou wense

Ons is die vrygelatenes...
Vrygelatenes

Bring dit terug
Spring weg met die 1 - 2 - 1 - 2
Drie vier vanaand saam
Ons spoeg drome na die wolke
Stuur dit weg in lugbalonne

Skyn heilig met 'n reënboog kleur
Jy kan nie meer so leef nie, maar ek kan ook nie verander nie Fokus op die vryhyeid wat almal so begeer Die lewe, die liefde, die waarheid, jou vrede

Vrygelatenes is skaamteloos
Vrygelatenes se hand is uit, ons is geraamteloos Gryp 'n fakkel by die kantlynkinders Dromers lig die vlam, revolusie beginner

Gooi jou geld in die vuur
Verf jou drome teen die muur
Jy wag te lank al hier
Hou op jou siel verhuur

Ons is die Vrygelatenes...
Ons is die Vrygelatenes

Kom saam na waar die tyd stilstaan
Vanaand gaan die tyd stilstaan
Ons is hier waar die tyd stilstaan (revolusie beginner)

Kom saam na waar die tyd stilstaan
Vanaand gaan die tyd stilstaan
Ons is hier waar die tyd stilstaan
(Hou op jou mure hoër bou en maak jou tafel langer)

Daar was kerse en mense
Geselse sonder grense
Breek die wêreld lense
Jy en al jou wense

Ons is die vrygelatenes...
Vrygelatenes
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vrygelatenes lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid