song lyrics / RAAF / Die Sonskyn en Die Reën lyrics  | FRen Français

Die Sonskyn en Die Reën lyrics

Performer RAAF

Die Sonskyn en Die Reën song lyrics by RAAF official

Die Sonskyn en Die Reën is a song in Afrikaans

'n Dag sal kom dat ons weet
Lig en donker raak ewe mooi
'n Tyd vir begin
Tyd vir 'n einde
Tyd om te vat
Daar is tyd om te gee

Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën
Mag ons lag asof more sal wag
Ons doen soms goed in die sonskyn maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Die sonskyn en die reën

Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën, reën, reën

'n Tyd om te spaar
Wyk in die oorvloed
'n Tyd om te praat
Oorwin jou stryd in die stilte
'n Tyd om te bou
Bring 'n tyd vir 'n sloping
Daar's 'n tyd om te treur
Ons sal later weer kan dans

Ons doen soms goed in die sonskyn maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Die sonskyn en die reën

Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën, reën, reën

Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën

Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën
Mag ons lag asof more sal wag

Ons doen soms goed in die sonskyn
maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Ons doen soms goed in die sonskyn
maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën

Die sonskyn en die reën (Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
Die sonskyn en die reën (Mag ons lag asof more sal wag)
Die sonskyn en die reën (Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
Die sonskyn en die reën, reën, reën (Mag ons lag asof more sal wag)
Die sonskyn en die reën

(Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
(Mag ons lag asof more sal wag)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Sonskyn en Die Reën lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the top of the camera
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid