song lyrics / RAAF / Ek Speel Met Vuur Vir Jou lyrics  | FRen Français

Ek Speel Met Vuur Vir Jou lyrics

Performer RAAF

Ek Speel Met Vuur Vir Jou song lyrics by RAAF official

Ek Speel Met Vuur Vir Jou is a song in Afrikaans

Ek woon in die Kaap by die wind
Ek het hiervan gedroom as 'n kind
Ek het jou op daai stoep sien staan
‘n Sigaret en die sekelmaan

Ek luister ook Kerkorrel, jy's verras
Jy't hier aangekom met net jou hond en ‘n tas
Jy's vry, jy praat jou eie taal
Hoe kan jy so in my kop ronddwaal

Ek sien vriende om ons tafel
Boeke op ons rak, en my kop op jou bors
Maar my droom is soos mis
My droom is soos wolke, dit verdwyn

Ek wil vir jou briewe skryf
En jou dag voel aan my lyf
Ek wil jou roekeloos lief kan hê,
Ek wil dit hardop sê
Ek hoop ek sal myself kan wees
cs my hart navigeer tussen moed en vrees
Ek wens ek kon ons lot verraai
Dat tyd jou arm draai

Ek sien hoe ek val
Ek sien hoe ek val
Ek speel met vuur vir jou
Ek speel met vuur vir jou

Wat lees jy op my lippe
Wat sien jy op my oë
Eks versigtig vir wat ek sê
En ek vertrou nie wat ek glo
Ek het jou op my skoot sien lê
Met soveel goed wat ek nog wil hê

Ek sien liggies in ons tuin, kerse in ons huis
En my kop op jou skouer, ons word ouer
Maar my droom is soos rook
Soos vlamme, dit verdwyn

Ek wil vir jou briewe skryf
En jou dag voel aan my lyf
Ek wil jou roekeloos lief kan hê,
Ek wil dit hardop sê
Ek hoop ek sal myself kan wees
cs my hart navigeer tussen moed en vrees
Ek wens ek kon ons lot verraai
Dat tyd jou arm draai

Ek sien hoe ek val
Ek sien hoe ek val
Ek speel met vuur vir jou
Ek speel met vuur vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Speel Met Vuur Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid