song lyrics / RAAF / Sewe Somers lyrics  | FRen Français

Sewe Somers lyrics

Performer RAAF

Sewe Somers song lyrics by RAAF official

Sewe Somers is a song in Afrikaans

Twee mense, een plek
Sirkels om mekaar tot die sirkles oorkruis Die toekoms verf met groen Jy dans tyd verby tot die dag breek

Durf die grondpad om jou raak te loop
Die horison roep hierdie lewe uit my uit Jy beredder my saligheid Pos my jou beloftes in in ‘n glas koevert Min het ek geweet, Johannes die profeet cs ek jou net kon laat sien cah aah

Sewe somers, sewe winters
Deur die op en af en heen en weer
Ek hou van jou
Sewe sondes, sewe blindes
Deur die op en af en heen en weer ek hou van jou cah cah Deur die op en af en heen en weer ek hou van jou

Die tyd staan stil, die tyd vlieg
Ons sweer ewigheid in die donderweer
Ek belowe vir jou ongewone reise, lewe sonder grense, stories wat die wêreld genees Eendag sal ons weet ons drome het ons altwee vlerke geggee Die hemel weet dit cah aah

Sewe somers, sewe winters
Deur die op en af en heen en weer
Ek hou van jou
Sewe sondes, sewe blindes
Deur die op en af en heen en weer ek hou van jou cah cah Deur die op en af en heen en weer ek hou van jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sewe Somers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid