song lyrics / RAAF / Ek Wou Nog lyrics  | FRen Français

Ek Wou Nog lyrics

Performer RAAF

Ek Wou Nog song lyrics by RAAF official

Ek Wou Nog is a song in Afrikaans

'n Seerplek die grootte van my lyf
Pleisters van lag en wyn en wegkwyn
Maar dit bly so bitter rou

'n Haan kraai, dit was nog 'n lang nag
Ek trek aan in blompatrone
Maar alles bly so bitter blou

Ek wou nog 'n sin vir jou skryf
Die lewe het 'n punt gemaak
Ek wou nog daai painting vir jou koop
Tee mors op jou vloer
Ek wou nog net een keer redeneer
Stry totdat ons lag
Nog 'n keer die son sien opkom
Die lewe het 'n punt gemaak

'n Stil hart, maar ek bloei 'n duisend woorde Ek dink want dit is donker, en dit is donker want ek dink 'n Kort tyd, maar vir ewig is so lank Ek bêre al die goedjies van jou Maar dit bly so bitter rou

Ek wou nog 'n sin vir jou skryf
Die lewe het 'n punt gemaak
Ek wou nog daai painting vir jou koop
Tee mors op jou vloer
Ek wou nog net een keer redeneer
Stry totdat ons lag
Nog 'n keer die son sien opkom
Die lewe het 'n punt gemaak

Ek wou nog 'n sin vir jou skryf
Die lewe het 'n punt gemaak
Ek wou nog daai painting vir jou koop
Tee mors op jou vloer
Ek wou nog net een keer redeneer
Stry totdat ons lag
Nog 'n keer die son sien opkom

Die lewe het 'n punt gemaak
Die lewe het 'n punt gemaak
Die lewe het n punt gemaak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wou Nog lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid