song lyrics / RAAF / Is Ons cl Daar lyrics  | FRen Français

Is Ons cl Daar lyrics

Performer RAAF

Is Ons cl Daar song lyrics by RAAF official

Is Ons cl Daar is a song in Afrikaans

Is ons
Is ons al daar?

Vanoggend word ek wakker met geraas in my kop Daar is its van jou wat in my gedagtes rondskop Rooi lig, groen lig, oranje net versigtig Ek trap die rem want ek weet ek moet lig dig

Knie-diep, half dag ons almal het verdrink in Fiks wees, laat wees, wakker wees, klaar wees Ons koppe soos die spitsverkeer Verstop, verwronge ek kla eerder oor die weer

Elke dan en wan as ek kan nugter dink
Sien ek 'n ander wêreld wat my nader wink So los net alles as jy saam wil gaan En begin solank gesels want ons mik vir die maan

Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?

Vanoggend word ek wakker met geraas in my kop Is daar 'n knoppie om te dr¢k vir hierdie choas om te stop want Jy aan die ander kant breek van beloftes Reën op 'n sinkdak, bloed uit 'n klip tap

Ons almal vlieg hoer as wat ons vlerke lank is Kan ons drome groter wees as wat dit in die bank is Kyk na die refleksie van die vlamme in ons oë Staan op, raak stil op hierdie wêreld se verhoog want

Elke dan en wan as ek kan nugter dink
Sien ek 'n ander wêreld wat my nader wink So los net alles as jy saam wil gaan En begin solank gesels want ons mik vir die maan

Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?

Hierdie is 'n ode aan hoe ek. jou ontmoet Hierdie is 'n ode aan hoe ek jou moet groet Hierdie is 'n ode aan hoe ek jou ontmoet Dis 'n ode, Dis 'n ode

Hierdie is 'n ode aan die tyd saam met jou Die tyd saam met jou is waaraan ek vashou Dis 'n ode 'n ""perfekte somertyd""
Ek sal wag tot die ""lig weer skyn""

Die lewe saam met jou was op 'n ander wentelbaan Los net alles as jy saam wil gaan Los net alles as jy saam wil gaan En begin solank gesels want ons mik vir die maan

Is ons
Is ons al daar?
Is ons
Is ons al daar?

Los net alles as jy saam wil gaan
En begin solank gesels want ons mik vir die maan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Is Ons cl Daar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol to the left of the trash
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid