song lyrics / RAAF / Klankdig lyrics  | FRen Français

Klankdig lyrics

Performer RAAF

Klankdig song lyrics by RAAF official

Klankdig is a song in Afrikaans

Jy het 'n wêreld aan my binnekant oopgebreek Langs my vol, vol hart, was daar nog plek Soos 'n skim op 'n foto van wat was Sluip jy in my stilte Soos 'n vol, vol stad Gebukkend onder al hierdie geraas

Die chaos het begin
Maar jy sal hier verkore bly

Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Klankdig in my

cs jy alles vasplak en dit bly breek
cs spyt jou binnekant opvreet
cs jy weer probeer en dit gebeur net weer Hou net aan loop deur al hierdie ontploffings rondom jou

Die oorlog het begin
Maar jy sal hier gepantser bly

Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Klankdig in my

Klankdig in my

Hou jou kop hoog
Trek jou skouers terug
Een voet voor die ander
Gepantser in my

Hou jou kop hoog
Trek jou skouers terug
Sit net een voet voor die ander
Jy's gepantser in my

Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Klankdig in my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Klankdig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid