paroles de chanson / RAAF parole / Die Sonskyn en Die Reën lyrics  | ENin English

Paroles de Die Sonskyn en Die Reën

Interprète RAAF

Paroles de la chanson Die Sonskyn en Die Reën par RAAF lyrics officiel

Die Sonskyn en Die Reën est une chanson en Afrikaans

'n Dag sal kom dat ons weet
Lig en donker raak ewe mooi
'n Tyd vir begin
Tyd vir 'n einde
Tyd om te vat
Daar is tyd om te gee

Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën
Mag ons lag asof more sal wag
Ons doen soms goed in die sonskyn maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Die sonskyn en die reën

Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën, reën, reën

'n Tyd om te spaar
Wyk in die oorvloed
'n Tyd om te praat
Oorwin jou stryd in die stilte
'n Tyd om te bou
Bring 'n tyd vir 'n sloping
Daar's 'n tyd om te treur
Ons sal later weer kan dans

Ons doen soms goed in die sonskyn maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Die sonskyn en die reën

Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën, reën, reën

Die sonskyn en die reën
Die sonskyn en die reën

Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën
Mag ons lag asof more sal wag

Ons doen soms goed in die sonskyn
maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Ons doen soms goed in die sonskyn
maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën

Die sonskyn en die reën (Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
Die sonskyn en die reën (Mag ons lag asof more sal wag)
Die sonskyn en die reën (Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
Die sonskyn en die reën, reën, reën (Mag ons lag asof more sal wag)
Die sonskyn en die reën

(Mag ons nooit bang wees om sopnat te reën)
(Mag ons lag asof more sal wag)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Sonskyn en Die Reën

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'ampoule
2| symbole en haut de la valise
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid