paroles de chanson / RAAF parole / Oos Wes Tuis Bes lyrics  | ENin English

Paroles de Oos Wes Tuis Bes

Interprète RAAF

Paroles de la chanson Oos Wes Tuis Bes par RAAF lyrics officiel

Oos Wes Tuis Bes est une chanson en Afrikaans

Woensdagaand in Stellenbosch
Studente dae raak moeilik los
Donderdag oggend laat gery
Ontbyt in Beaufort Wes gekry
Vrydagaand in Bloemfontein
Daars ‘n lied in my hart en ‘n spook in die tuin
Saterdag Jakarandastad
Sondag terug na eerste rat

Ken enigeiemand iemand wat op Laignsburg bly
Want op ‘n Maandag ry ons eerder net reguit verby
Ons kan ‘n lekker koppie koffie duskant Richmond kry
Dinsdag word ons hart deur die Karoo bevry

Nog ‘n hotel, nog ‘n harde matras
Dis nog drie weke totdat ek my klere kan was

OOS WES TUIS BES
WccROKcL JY IS IS HUIS VIR MY
JY IS SOOS HUIS VIR MY
OOS WES TUIS BES

Jy is soos huis vir my

Nog ‘n koppie koffie, nog ‘n nuwe restaurant
Jeffreysbaai, kaalvoet op die strand
Stilte gevind in die Drakensberg
Die donderweer gekry toe ek die weerlik terg
Van Nelspruit af deur die Kruger Wildtuin
Daars ‘n watergat waar jy vergeet van jou pyn
Dis die land van Laurika en Koos Kombuis, Makeba en Mandela
Ons het baie om te wys

In Jozi kan ek elke keer Suid cfrika verstaan
Waar daar ‘n plekkie is vir elkeen in sy eie wentelbaan
Ons ry nog ‘n keer oor die Oranjerivier
Ek het vir jou ‘n poskaart uit Graaff-Reinet uit gestuur

Hallo is jy nog daar? Hallo?
Ek dink die sein is bietjie swak
Soveel plekke waar ons nog moet ry
Lewe groot want die tyd gaan vinnig verby

OOS WES TUIS BES
WccROKcL JY IS IS HUIS VIR MY
JY IS SOOS HUIS VIR MY
OOS WES TUIS BES

Hey, Ek verlang na jou
Ek hoop jy toer nog lekker
Weet net, waarokal jy is, is huis vir my

Luister
Ons is nie bang vir die langpad nie
Partytjie by die Petrol stasie
Dis al laat by ‘n kuier op Clarens
Die padkaart sê, regs na nêrens

Iemand kla oor die harde geluide,
Ons drink wyn op die oewer van die Blyde
Nog ‘n boete by Knysna gekry
cs die maan uitkom sal ons nog ‘n bietjie langer bly

Dadels koop by Kakamas
By cugrabies ons gewete skoongewas
In Natal het ons verdwaal in die suiker riet
EK WOU NOG gee al die mense dronkverdriet

Noordoewer ons is by die grens
Jou oë is myle beter as ‘n kamera se lens
In die Namib woestyn voel ek weer so klein
Wil vir almal gaan wys hoe die sterre daar skyn

Op die pad raak ek deel van die samelewing
cand na aand uit volle bors sing
Kan jy dié klippie in jou rugsak sit
Op die grondpad het ek weer leer bid

OOS WES TUIS BES
JY IS SOOS HUIS VIR MY
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Oos Wes Tuis Bes

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la loupe
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole à gauche du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid