paroles de chanson / RAAF parole / Vir cltyd Ek En Jy lyrics  | ENin English

Paroles de Vir cltyd Ek En Jy

Interprète RAAF

Paroles de la chanson Vir cltyd Ek En Jy par RAAF lyrics officiel

Vir cltyd Ek En Jy est une chanson en Afrikaans

Elke keer as ons gesels
Wil ek vir ewig stil bly
Dat alles wat jy sê my laat verdwaal in die hoeke van jou sinne

Dis waarop ek nou sinspeel
Ek's van my sinne beroof vir jou
Die sekondes uit strek tot die son op kom
Dis net die hier en nou wat ons lewe op som

Ek plant 'n blom vir elke maand al om die hoeke van ons huis
Ek grawe slote dat riviere ons eiland uit kan kerf
Tyd vergaan hier in ons wêreld in die hoeke van ons huis
Niemand sal my ooit kan ken soos jy
Vir altyd ek en jy

Vir altyd ek en jy

Ek het jou ontmoet
Dit was soos lente in die winter, jou lag
Twee kleindorp kinders deur die stadsligte verblind

Dis waarop ek nou sinspeel
Ek het my drome verruil daai dag
Jy wou my nooit laat huistoe gaan tot middernag
Ek moes jou groet met 'n soen en 'n laaste dans

Ek plant 'n blom vir elke maand al om die hoeke van ons huis
Ek grawe slote dat riviere ons eiland uit kan kerf
Tyd vergaan hier in ons wêreld in die hoeke van ons huis
Niemand sal my ooit kan ken soos jy
Vir altyd ek en jy

Vir altyd ek en jy

Jy lees my soos 'n boek
Terwyl jou vingers oor die blaaie voel
Om die beste dele uit te soek
Ek sien deur jou soos glas
clles aan jou binnekant
Wil ek liefhê tot die laaste dag

Dis waarop ek nou sinspeel
Ek's van my sinne beroof vir jou
Die sekondes uit strek tot die son op kom
Dis net die hier en nou wat ons lewe op som

Ons pluk die blomme uit die tuin al om die hoeke van ons huis
Ons op ons eiland,
Soos die wêreld al rondom ons weg dryf
Ons dans in stilte in die gang en in die hoeke van ons huis
Niemand sal my ooit kan ken soos jy
Vir altyd ek en jy
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vir cltyd Ek En Jy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole en haut de l'oeil
3| symbole à gauche de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid