song lyrics / Piet Smit / Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics  | FRen Français

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics

Performer Piet Smit

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus song lyrics by Piet Smit official

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus is a song in Afrikaans

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhand

As versoeking en beproewing
Of as kwelling ons bedreig
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons bedes opwaarts styg

Nerêns is 'n vriend getrouer
As Hy wat ons node weet
Jesus voel met al ons swakheid
En wil deel in al ons leed

As ons vriende ons versaak het
Soek ons in gebed die Heer
Aan Sy boesem is ons veilig
Hy vertroos ons keer op keer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol to the left of the trash
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid