paroles de chanson / Piet Smit parole / Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus par Piet Smit lyrics officiel

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus est une chanson en Afrikaans

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhand

As versoeking en beproewing
Of as kwelling ons bedreig
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons bedes opwaarts styg

Nerêns is 'n vriend getrouer
As Hy wat ons node weet
Jesus voel met al ons swakheid
En wil deel in al ons leed

As ons vriende ons versaak het
Soek ons in gebed die Heer
Aan Sy boesem is ons veilig
Hy vertroos ons keer op keer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à droite de la croix
3| symbole à gauche de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid