paroles de chanson / Piet Smit parole / Dit Is Wel Met My Siel lyrics  | ENin English

Paroles de Dit Is Wel Met My Siel

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Dit Is Wel Met My Siel par Piet Smit lyrics officiel

Dit Is Wel Met My Siel est une chanson en Afrikaans

As vrede my pad deur die wêreld verlig
As smarte my dreig te verniel
Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref
Dit is wel, dit is wel met my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Voorheen het die sonde gedurig gekwel
En dikwels my vreugde verteer
Nou's alles vergeef en geheg aan Sy kruis
O my siel, loof die Heer, loof die Heer

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Voortaan is dit Christus, ja, Christus alleen
Selfs waar ek in droefheid moet kniel
Geen stryd is te swaar nie, in lewe en dood
Bly my Heiland die troos van my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel
Dit is wel, dit is wel met my siel
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dit Is Wel Met My Siel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole à gauche du pouce en l'air
3| symbole en bas de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid