paroles de chanson / Piet Smit parole / Daar is 'n apie op 'n stokkie lyrics  | ENin English

Paroles de Daar is 'n apie op 'n stokkie

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Daar is 'n apie op 'n stokkie par Piet Smit lyrics officiel

Daar is 'n apie op 'n stokkie est une chanson en Afrikaans

Daar's 'n apie op 'n stokkie voor my ma se agter deur
Daar's 'n gaatjie in sy broekie en sy stertjie loer daardeur
Seuntjie kom en gooi 'n klippie netjies op die aap se snuit
Aap val amper van sy stokkie af en steek sy tong vir die seuntjie uit

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Daar is 'n apie op 'n stokkie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'ampoule
2| symbole à gauche de l'étoile
3| symbole en haut du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid