paroles de chanson / Piet Smit parole / Sal U My Stuur? lyrics  | ENin English

Paroles de Sal U My Stuur?

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Sal U My Stuur? par Piet Smit lyrics officiel

Sal U My Stuur? est une chanson en Afrikaans

Ek wil kom stil word hier by U voete
Ek wil kom hoor wat U sal sê
Ek wil kom oopmaak vir U Gees, Heer
As ek my vrae voor U kom lê

Want soveel mense sterf sonder Jesus
Daar's soveel misleiding na die ewige dood
Daar's soveel oorvloed, selfsug en rykdom
Terwyl ander ly in hongersnood

Ek wil uitskreeu, wat van die kinders?
Wat die honger en lyding glad nie verstaan
Wat van die mense wat stukkend en seer is?
Wat van die ou mens wat eensaam vergaan?

En as ek dan vra Heer, waar is U liefde?
Dan moet ek erken Heer, dit lê nog by my
Want in my selfsug leef ek my lewe
En stap self voldaan by die nood verby

Maak my 'n beeld van Jesus se liefde
Om in my wêreld U hande te wees
Ek gee myself as 'n lewende offer
My lewe beheer deur die Heilige Gees

Hier staan ek voor U net soos Jesaja
Dat U my sal aanraak met U heilige vuur
Sodat ek oral U liefde kan uitdra
Hier is ek Heer, sal U my stuur?
Hier is ek Heer, sal U my stuur?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sal U My Stuur?

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole à droite de la cible
3| symbole en haut de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid