paroles de chanson / Piet Smit parole / Strome Van Seen Van Bowe lyrics  | ENin English

Paroles de Strome Van Seen Van Bowe

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Strome Van Seen Van Bowe par Piet Smit lyrics officiel

Strome Van Seen Van Bowe est une chanson en Afrikaans

Strome van seën van bowe
Dit het die liefde beloof
Heerlike tyd van verkwikking
Vloei uit ons Heiland en hoof

Strome van seën, gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Skenk ons die strome o Heer

Strome van seën van bowe
Daal met vervrissing tans neer
Skenk ons uit Hemel se volheid
Skenk ons 'n oorvloed o Heer

Strome van seën, gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Skenk ons die strome o Heer

Strome van seën van bowe
Hier laat hul vloeiend aanboord
Skenk die beloofte verkwikking
Kom en bevestig U Woord

Strome van seën, gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Skenk ons die strome o Heer

Strome van seën van bowe
Gee dit al voller o Heer
Dorstig en biddende wag ons
Word U verheerlik o Heer

Strome van seën, gee van U volheid ons weer
Reeds val die druppels gedurig
Skenk ons die strome o Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Strome Van Seen Van Bowe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'appareil photo
2| symbole à droite du coeur
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid