song lyrics / Piet Smit / Daar is 'n apie op 'n stokkie lyrics  | FRen Français

Daar is 'n apie op 'n stokkie lyrics

Performer Piet Smit

Daar is 'n apie op 'n stokkie song lyrics by Piet Smit official

Daar is 'n apie op 'n stokkie is a song in Afrikaans

Daar's 'n apie op 'n stokkie voor my ma se agter deur
Daar's 'n gaatjie in sy broekie en sy stertjie loer daardeur
Seuntjie kom en gooi 'n klippie netjies op die aap se snuit
Aap val amper van sy stokkie af en steek sy tong vir die seuntjie uit

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar is 'n apie op 'n stokkie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the top of the star
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid