song lyrics / Piet Smit / Sweef Soos 'n Arend lyrics  | FRen Français

Sweef Soos 'n Arend lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

Sweef Soos 'n Arend song lyrics by Piet Smit official

Sweef Soos 'n Arend is a song in Afrikaans

Sag, sag blink jou oë
Uit jou gesig vloei liefdeslig
Knus, knus in my arms
Heilig, veilig, warm

Ek het jou nodig
Hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Ons twee ‘n taakmag
Niks kan on keer
Hy’s in beheer hy’s ons leidsman, stuurman, weerman

Sweef soos ‘n arend want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos ‘n arend so ver soos die wind waai my lief
In die Here se krag

Sprei, sprei maar jou vlerke
Daar’s steeds ‘n band
Van hand na hand
Maak, maak my jou toevlug
Roep my, soek my, spoedig

Saam is ons alles
Leef ons uitbundig
En dit wat bedoel is
Gee ons ons beste
Niks kan on keer
Hy’s in beheer hy’s ons leidsman, stuurman, weerman

Sweef soos ‘n arend want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos ‘n arend so ver soos die wind waai my lief
In liefde se mag

Sweef soos ‘n arend want Sy liefde dra ons so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos ‘n arend so ver soos die wind waai my lief
In die Here se krag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sweef Soos 'n Arend lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid