song lyrics / Piet Smit / As Die Lewensstorme Woedend lyrics  | FRen Français

As Die Lewensstorme Woedend lyrics

Performer Piet Smit

As Die Lewensstorme Woedend song lyrics by Piet Smit official

As Die Lewensstorme Woedend is a song in Afrikaans

As die lewenstorme woedend om jou slaan
En jy gans ontmoedig vrees om te vergaan
Tel jou seëninge, tel hul een vir een
En jy sal verbaas wees oor wat God verleen

Tel jou seëninge, tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk

As jy ooit gebuk gaan onder sorg en pyn
As die kruis te swaar word en jou krag te klein
Tel jou seëninge, dan vlug twyfel heen
En jy sien God's goedheid laat jou nooit alleen

Tel jou seëninge, tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk

As jy let op ander met hul goud en eer
Dink dan God beloof jou nog oneindig meer
Tel jou seëninge, weet dat prag en praal
Nooit die minste van die hemel kan behaal

Tel jou seëninge, tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Die Lewensstorme Woedend lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the left of the star
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid