song lyrics / Piet Smit / Geanker In Jesus lyrics  | FRen Français

Geanker In Jesus lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

Geanker In Jesus song lyrics by Piet Smit official

Geanker In Jesus is a song in Afrikaans

Hier op die lewensgolwe van die magtige oseaan
Het ek my siel geanker in Jesus my Heer
Beproewings dié omring my en storms val my aan
Ek rus in Sy genade en vertrou Hom meer

Geanker in Jesus kan ek deur storms gaan
Geanker in Jesus as die golwe om my slaan
Geanker in Jesus, op Sy krag kan ek bly staan
Geanker in die Rots van die eeue

Hy lei my uit gevare en gee my vrede soet
Sy stem bring altyd stilte en rus in my gemoed
Want Hy bestuur my lewe, Hy ken die mense goed
En wanneer ek Hom aanroep is Hy gereed

Geanker in Jesus kan ek deur storms gaan
Geanker in Jesus as die golwe om my slaan
Geanker in Jesus, in Sy krag kan ek bly staan
Geanker in die Rots van die eeue

Geanker in Jesus kan ek deur storms gaan
Geanker in Jesus as die golwe om my slaan
Geanker in Jesus, in Sy krag kan ek bly staan
Geanker in die Rots van die eeue
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Geanker In Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid