song lyrics / Piet Smit / Dit Is Wel Met My Siel lyrics  | FRen Français

Dit Is Wel Met My Siel lyrics

Performer Piet Smit

Dit Is Wel Met My Siel song lyrics by Piet Smit official

Dit Is Wel Met My Siel is a song in Afrikaans

As vrede my pad deur die wêreld verlig
As smarte my dreig te verniel
Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref
Dit is wel, dit is wel met my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Voorheen het die sonde gedurig gekwel
En dikwels my vreugde verteer
Nou's alles vergeef en geheg aan Sy kruis
O my siel, loof die Heer, loof die Heer

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel

Voortaan is dit Christus, ja, Christus alleen
Selfs waar ek in droefheid moet kniel
Geen stryd is te swaar nie, in lewe en dood
Bly my Heiland die troos van my siel

Dit is wel (Dit is wel)
Met my siel (Met my siel)
Dit is wel, dit is wel met my siel
Dit is wel, dit is wel met my siel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dit Is Wel Met My Siel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid